Sondag, 16 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

VG KERK NAPIER VROUEDIENS

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-08-11 10:00
Venue
NG Kerksaal Napier
Telephone
O784641917

VG Kerk Napier Vrouediens het 'n Vrouedag 11 Augustus te Napier. 

Tromppoppies van Caledon en dorpe se verskillende vlae staptog begin 10 uur vanaf VGKerk Napier tot by NG Kerksaal Napier

Ete kaartjies R120 

Kontak nrs Johanna Pick O784641917 / Janette Afrika 0749636327

Tema is groen en swart ete uit die boonste gestoeltes

 
 

All Dates

  • 2018-08-11 10:00

Powered by iCagenda