Vrydag, 18 Januarie 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SOHNGE STUDENTE 1967 - 1977 REUNIE

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-03-22 00:00 - 2019-03-24 23:00
Venue
Goudini Spar
Telephone
083 353 7472

Sohnge Studente 1967 - 1977 Reunie

 

Alle studente reunie

Goudini Spar

22 Maart - 24 Maart 2019

Kontak Katrina Waters 083 353 7472 vir meer inligting.

 
 

All Dates

  • From 2019-03-22 00:00 to 2019-03-24 23:00

Powered by iCagenda