Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

VETERAAN TREKKER EN ENJIN SKOU

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-08-09 12:00 - 2018-08-11 15:00
Venue
Hoerskool Riviersonderend - Riviersonderend
7250, Suid-Afrika
Telephone
0722765240
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Uitstallings, beoordeling van gerestoureerde trekkers, Ploeg met trekkers, Demonstrasies, Stilstaande enjins, Vergete vaardighede, Klein Erfgoed,Biertent, Kindervermaak, Boeresport

 
 

All Dates

  • From 2018-08-09 12:00 to 2018-08-11 15:00

Powered by iCagenda