Dinsdag, 17 Julie 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

THE ROAR BIG SCREEN MOVIE

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-04-18 18:00 - 21:00
Venue
Overberg Christen Sentrum, 90 Langstraat, Bredasdorp - 90 Long St, Bredasdorp
7280, Suid-Afrika
Telephone
0284251903
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

Die nuwe opwindende fliek van Frans Cronje ( Faith like Patatoes, Hansie) wat onlangs vrygestel is op die groot skerms. Die fliek gaan oor om jou doel in God te vind

Die vertoning is deur Frans Cronje aan Education Connection beskikbaar gemaak om aan die gemeenskap van die Overberg te wys

Kom geniet hierdie aand van fliek en popcorn saam met ons

Kontak : Marinus by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of die kantoor 0284251903

Kaartjies sal by die deure (Overberg Christen Sentrum, 90 Long Street, Bredasdorp) vanaf 17h30 beskikbaar wees vir die eerste vertoning eerskomende Woensdag 18 April

 
 

All Dates

  • 2018-04-18 18:00 - 21:00

Powered by iCagenda