Woensdag, 25 April 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SKUURSTORIES

Category
ANDER
Date
2018-04-28 18:30
Venue
The Shed Struisbaai - struis crescent, Struisbaai industria
Struis Bay, Suid-Afrika
Telephone
0742422642
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

Almal het al gehoor van "Stoep Stories"... nou is daar Skuurstories!

Kom sit, eet, drink en lag saam met komediante Francois van As, Melt Sieberhagen, Westley Cockrell en Werner Smit.

Klub open na 22:00

TICKETS AVAILABLE FROM WWW.WEBTICKETS.CO.ZA

 
 

All Dates

  • 2018-04-28 18:30

Powered by iCagenda