Woensdag, 14 November 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SKAAPKOPFEES

Category
BAZAAR / FEES
Date
2018-11-10 10:00 - 17:00
Venue
Baardskeerdersbos NG Kerk - Baardskeerdersbos
7271, South Africa

Gaskunstenaar Bbos se Rummycub Orkes Plaaslike kunstenaars MTB pret rit Pret stap Kinder skopfiets resies Nes ons gewilde Bbos Basaar maar  met biertent en heeldag feestelikheid wat eers 10h00 oggend begin.  Baie kos stalletjies Dan kan jy nader aan November jou skaapkop boek voor die tyd om die dag daar te geniet. Bring jou stoel of sit ding en hou piekniek heeldag in plaas atmosfeer!

Skaapkop fees 2018
Saterdag
10 November
Baardskeerdersbos NG Kerk
Baardskeerdersbos
9h00 - namiddag

Toegang fooi tot fees terrein.
Volwassenes R10
Kinders gratis

Bring jou stoel en ontspan in plaas atmosfeer.

 
 

All Dates

  • 2018-11-10 10:00 - 17:00

Powered by iCagenda