Vrydag, 17 November 2017

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SANGAAND FONDSINSAMELING VGK NAPIER

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-10-27 00:00
Venue
VGK Kerk, Napier
Telephone
0719596671

Fondsinsameling vir VGK Napier.

Vrydagaand 'n sangaand by VGK kerk.

Prys by deur:  Laerskool Kinders R 5 Hoerskool Kinders R 10 & Volwassenes R 15

Saterdagoggend ontbyt by vg saal R 50

Kom ondersteun wyke 4b 4cd en bd2. kom en geniet die fonsinsameling.

 

 kontak Silvia Visser 0719596671 Jenneline Marks 0837506941 Mona Jafta 078728084

 
 

All Dates

  • 2017-10-27 00:00

Powered by iCagenda