Woensdag, 13 Desember 2017

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

KERSMARKIETIE 2017

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-11-25 09:00
Venue
NG Kerk Bredasdorp

Die 2017 KERS-MARKietie word aangebied deur die NG Kerk Bredasdorp en is gerig op geskenke vir Kersfees en daarom word gepoog om so ‘n wye verskeidenheid as moontlik aan te bied. Dagboek gerus die datum, en kom maak `n draai by vanjaar se markietie, sien julle daar!

 

Wanneer: 22 - 25 November 2017

Waar: NG Kerk Bredasdorp

 
 

All Dates

  • 2017-11-25 09:00
  • 2017-11-24 09:00
  • 2017-11-23 08:00
  • 2017-11-22 17:30

Powered by iCagenda