Vrydag, 17 November 2017

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

OVAL TRACK RACING, MAN, STOCK CARS...

Category
BUSINESS ADVERTISING
Date
2017-09-16 13:00
Venue
P&B Lime Bredasdorp Raceway - bredasdorp
Bredasdorp, Suid-Afrika
Telephone
0828009450
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ja, dis weer sulketyd mense... Stock cars!

 

Die 2de wedrenne van die seisoen vind op Bredasdorp Raceway plaas die 16de September 2017.

 

Vir die petroljunkies onder julle, gryp julle kampstoele, gooi julle vleisies op die kole en geniet yskoue koeldrankies sommer daar langs die baan... 

Vir die bietjie minder avontuurlustiges onder julle, bring julle piekniek kombersies, club sandwiches en koppie tee en kom geniet die dag saam met ons by die baan. 

 

Kom geniet die dag op P&B Lime Bredasdorp Raceway, vol aksie belaaide racing, stampies en stootjies, die reuk van racing fuel en tollende bande...

 

Racing vir jonk tot oud, deur drywers van jonk tot oud... 

 

Besoek gerus ons Facebook blad by P&B Lime Bredasdorp Raceway en sommer ook ons nuwe webtuise, www.bredasdorpraceway.co.za

 

Kontak vir Sakkie Joubert by 082 800 9450 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Sien julle die 16 de September! Hekke open om 13h00 en racing begin om 17h00.

 
 

All Dates

  • 2017-09-16 13:00

Powered by iCagenda