Sondag, 24 September 2017

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

ACVV GESAMENTLIKE ALGEMENE JAARVERGADERING

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-19 14:00
Venue
Protea Dienssentrum, Hoopstraat 3, Caledon
Telephone
028 214 1269
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kom luister saam na ons suksesstories van 2016 - 2017 waar ons saam in diens is van ons gemeenskap. U word hartlik uitgenooi na ons gesamentlike algemene jaarvergadering op Dinsdag, 19 September 2017, om 14:00 te Protea Dienssentrum, Hoopstraat 3, Caledon.

 

Welsyn groete ACVV Caledon en haar vertakkings Heidehof tehuis vir bejaardes, Tafelronde ACVV Creche & Protea Dienssentrum

 
 

All Dates

  • 2017-09-19 14:00

Powered by iCagenda