Vrydag, 17 November 2017

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SEEN MY GESIN

Category
GEMEENSKAP
Date
2017-09-16 10:00
Venue
Vloedbos, (Net buite Caledon)

Familie Kamp: Seën my gesin program 

 

Vrydag 15 September 2017

- Diens vir volwassenes

- Spreker, Eben van Lill

- Kinders fliek aand (saal)

 

Saterdag 16 September 2017 (10:00 am)

- Diens vir gesin

- Spreker, Eben van Lill

 

3 uur - Getuienisse

6 uur - Diens vir gesin - Spreker, Andre Vaynol

 

Sondag 17 September 2017 (09:30 am)

- Diens vir gesin

- Spreker, Eben van Lill

 

 
 

All Dates

  • 2017-09-17 09:30
  • 2017-09-16 10:00
  • 2017-09-15 07:00

Powered by iCagenda