Donderdag, 26 April 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

BLOEDSKENK KLINIEKE

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-04-04 00:00 - 2018-05-01 00:00
Venue
Overberg
Telephone
021 507 6368
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

 

 

 

 

BLOEDSKENK KLINIEKE  APRIL 2018

 

DATUM

KLINIEK

TYD

LIGGING

04.04.18

Glen Elgin

10:00-12:30

Opleidingsentrum, Villiersdorpweg

04.04.18

SAB

10:30-13:30

Die Kroeg, Caledon

04.04.18

Greyton

17:00-19:00

N.G. Kerksaal, H/V Wes- en Hoofweg

05.04.18

Swellendam

15:00-19:00

Stadsaal, Voortrekkerstraat

09.04.18

Bredasdorp

14:30-19:00

NG Kerksaal, Kerkstraat

12.04.18

Hermanus

14:30-19:00

Grobbelaarsaal, Marineweg

17.04.18

Grabouw

16:00-19:00

NG Kerksaal, Hofmeyerstraat 63

18.04.18

Appletiser

13:30-16:30

Opleidingslokaal, Grabouw

18.04.18

Kromco

10:00-12:00

Opledingsaal

18.04.18

Caledon

14:30-18:30

NG Caledon-Wes, Joubertstraat 53

19.04.18

Gansbaai

14:30-19:00

Pretoriussaal, Kleinsaal

23.04.18

Bredasdorp

17:00-19:00

Liefdesnessie Dienssentrum, Langstraat

24.04.18

Villiersdorp

16:00-19:30

Banketsaal, Malherbestraat

25.04.18

Kleinmond

15:00-19:00

Stadsaal, 5de Laan 33

26.04.18

Hermanus

14:30-19:00

Grobbelaarsaal, Marineweg

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 

All Dates

  • From 2018-04-04 00:00 to 2018-05-01 00:00

Powered by iCagenda