Donderdag, 24 Augustus 2017

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

BLOK VAN DIE MAAND

Category
BUSINESS ADVERTISING
Date
2017-08-24 08:30
Venue
Riviersonderend - Riviersonderend, South Africa
Telephone
0282611255 / 084 392 1032

Blokke van die maand is 12 blokke wat in 6 klasse gedoen word.

Hier leer jy om elke blok t maak en te kwilt wanneer blok voltooi is en na die voltooiing van die blokke leer jy hoe om dit aanmekaar te sit.  Dit is maklik om te hanteer en geen sweet met 'n groot kwilt wat deur gestik moet word nie.

R150.00

 
 

All Dates

  • 2017-09-21 08:30
  • 2017-08-24 08:30
  • 2017-07-20 08:30
  • 2017-06-22 08:30
  • 2017-05-25 08:30
  • 2017-04-20 08:30

Powered by iCagenda