Saterdag, 27 November 2021

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SPOOK STORIES AANGEBIED DEUR CALEDON MUSEUM

Category
GEMEENSKAP
Date
2021-10-26 18:00
Venue
Caledon Museum
Telephone
028 212 1511
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kom geniet n' heerlike ete by Bougainvillea om 6pm waarna daar na die Caledon Museum gegaan sal word vir lekker local spookstories

R120 per persoon  

Bespreek by Caledon Museum by 028 212 1511

 
 

All Dates

  • 2021-10-26 18:00

Powered by iCagenda