Woensdag, 25 November 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

HEIDEHOF MINI-BASAAR

Category
GEMEENSKAP
Date
2020-11-27 09:00
Venue
Heidehof, Hoopstraat 11, Caledon

Heidehof hou MINI BASAAR op Vrydag 27 November 2020 en Saterdag 28 November 2020 vanaf 09h00 die oggend.  Dit word gehou by Heidehof, Hoopstraat 11, Caledon.

 

Heidehof nooi u hartlik uit om lekker te kuier saam met ons bejaardes oor ’n koppie tee of koffie.

 
 

All Dates

  • 2020-11-28 09:00
  • 2020-11-27 09:00

Powered by iCagenda