HIER KOM 'N DING . . .
Afrikaanse sangers sal deur albei dae optree sowel as:- 'n Boereorkes • Sokkie Sokkie • Langarm • Potjiekos Kompetisie • Jukskei • Volkspele • Perde en Donkie Karre • Skaapskeer • Outydse Karre • Driepotige Wedloop • Toutrek • Eier en Lepel Resies • Hammer in Stomp • Hekel en Brei • Kwiltwerk • Tolletjie Brei en baie baie meer…
PRET VIR DIE HELE GESIN!
BOEREKOS . . . Roosterkoek, Skilpadtjies, Braaivleis, Souttert, Biltong, Droewors, Bredies, Wildsvleis, Stampmielies, Vetkoek, Boerewors, Potbrood, Skaapribbetjies, Bottel en Bere, Souse en Smere, Pasteie, Snoek en Seekos, Bokkoms, Bobotie, Stokbrood, Patatbrood, Kerrie Groenbone, Frikkadelle met Tamatiesous, Kapokaartappels, Oondgebraaide Lamsboud, Kaiiings, Gebraaide Aartappels, Mieliepap, Pekeltong met Appelkoos Sous, Wildsvleis, Kerrie Sult, Slaphakskeentjies, Sosaties, Bierbrood, Aartappelkoekies, Soetpampoen, Boeliebief en Eiers, Jantjies, Braaibroodjies, Pampoen en Borrierys, Paptert, Kampkos, Varkboudtjops, Aartapelslaai, Chakalaka, Boere Beesvleis Kerrie, Blikbeker Quiche, Viskoekies, Frikkadelle, Slapdeegpastei, Blatjang, Plaatkoekies, Braaipaai, Soetpatats, Mieliebrood, Jaffles, Lepelbrood, Botter Beetjies, Ouma onder die Komberse, Ertjiesop, Boerie Bunnychow, Padkos, Pens-en-Pootjie Kerrie, Skorsiemoes, Kluitjies, Tamboesies, Smoorsnoek, Boontjiesop, Kerrievis, Slaptjips, Southappies, Skaapstertjies Mosbolletjies, Sousboontjies, Warmbrakke, Pap en Wors met Sous, Pampoenkoekies, Krummelpap en Sous, Afval, Beestert met Aartappels, Soetpatats, Groentesop, Ryskluitjies, Koolbredie, Skaaptjoppies, Braun, Mieleirys, Soutvleis, Tamatie en Uiesmoor, Stowevleis met Kluitjies, Kerrie Tjops, Mieliebrood en meer…
NAGEREG . . . Melktert, Pannekoek, Beskuit, Poffertjies, Melksnysels, Malvapoeding, Rosynetert, Koeksisters, Hertzoggies, Melkos, Broodpoeding, Sneeupoeding, Souskluitjies, Dadelbrood, Koninginpoeding, Speserykoekies, Rolkoek, Asynpoeding, Fluweelpoeding, Knarskoekies, Stroopkoek, Sagopoeding, Boomkoek, Repelsteeltjies, Dadelballetjies, Bruinpoeding, Kaaskoek, Pampoenpoffers, Skrikkeljaarpoeding, Klapperkoek, Kolwyntjies, Spookasem, Tameletjie, Roly Poly, Doekpoeding, Ystervarkies, Mosbolletjies en meer…
DRANKIES . . . Mampoer, Witblits, Aartappelwyn, Koringbier, Fluweel Likeur, Maroelabier, Rabarberbier, Klippies en Coke, Springbokkies, Bier, Amarula, Wyn, Tuisgemaakte Limonade, Gemmerbier, Wynjellie, Pynapelbier, en meer…
Tickets: Adults R50 • Children under 10 FREE
GESKENKE, KUNS en KUNSVLYT
UITSTALLERS BENODIG - Kontak:
René Hartslief +27 83 648 8700
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.