Saterdag, 31 Oktober 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

HALLOWEEN PARTYTJIE - LANGARM DANS

Category
MUSIEK
Date
2020-10-31 17:00
Venue
Johnny's Tapas Lounge R43
Gansbaai, South Africa

Bespreeking van ingang kaartjies, braai pakkies en Shuttle diens belangrik.

 

As gevolg van Covid-19 reels word ons toegelaat om slegs 50% van maksimum pax kapasiteit in te laat.

Ons gaan beslis daardie reels toepas dus deur vooraf jou ingang, braai pakkie en sitplek op die Shuttle te bespreek, sal ons instaat stel om die pax kapasiteit te handhaaf en te monitor.

 

Sanitasie stasies sal by die deur in plek wees.

Shutttle diens voertuie handhaaf Covid-19 reels. Onthou jou masker.

 

Die volgende braai pakkies is beskikbaar en sluit 'n rooster koek per braai pakkie in. Vuur word verskaf:

Vark tjop (+- 200g), Boerwors en Hoender Sosatie - R80.00

Rump steak (+- 300g), Boerewors en Hoender Sosatie - R90.00

Bring eie  eetgerei, slaai en ander by disse saam

Geen ander vleis of braai pakke sal toegelaat word nie

 

Kontak besonderhede van kontak persone vir kaartjie-, braai pakkies- en Shuttle diens bespreekings is op plakaat beskikbaar.

 

Prys vir 'Best Dressed'. As jy nie 'n kostuum wil dra nie, hoef jy nie. Onthou jou masker

 

Kom skoffel en kuier die aand om saam ons.

 

Sien julle daar

 

 
 

All Dates

  • 2020-10-31 23:45
  • 2020-10-31 17:00

Powered by iCagenda