Woensdag, 25 November 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

MARKET IN THE GARDEN, HERMANUS

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2020-11-28 01:00
Venue
St. Peters kerktuin, Hoofstraat, Hermanus - St Peters Church, Main Road
Hermanus, Overstrand
Telephone
0832852721
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kom kuier elke Saterdag tussen nege en twee uur saam met ons in die tuin van St. Peters Kerk, Hoofstraat, Hermanus. Moenie uitmis op al die winskopies en lekker eetgoed nie, dit alles in die ontspanne atmosfeer van die kerktuin. Ons wil graag saam met jou kuier. Sien jou daar en bring sommer nog 'n vriend of familielid saam.

 
 

All Dates

  • From 2020-09-13 01:00 to 2020-12-27 01:00
    Saterdag

Powered by iCagenda