Saterdag, 31 Oktober 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

CALEDON KERSMARK

Category
GEMEENSKAP
Date
2020-10-26 14:00 - 2020-10-31 14:00
Venue
NG Moederkerk Kerksaal, Caledon
Telephone
0829444505
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Caledon se jaarlikse Kersmark van NG Caledon Gemeente gaan voort!  'n Mark met mooigoed, lekkergoed, Kersgoed en sommer net iets vir ieder en elk.  Ook heerlike tuisgemaakte produkte.  Veilige parkering en kaartfasiliteite beskikbaar. 

Let op die mark tye:

26 Oktober 2020 - Die deure open stiptelike om 14h00 tot 19h00

Vanaf 27 Oktober 2020 tot 31 Oktober 2020 sal die mark daagliks om 09h00 - 18h00 wees uitgesluit 31 Oktober 2020 wanneer om 14h00 eindig.

Alle COVID-regulasies sal gevolg word.

Geen masker geen toegang

 
 

All Dates

  • From 2020-10-26 14:00 to 2020-10-31 14:00

Powered by iCagenda