Donderdag, 24 September 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

15 KERSMARKTE KEURINGSDAG VIR UITSTALLERS

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2020-05-30 08:00
Venue
Jenningstraat 55
Strand, Suid-Afrika

15 KERSMARKTE hou op 30 Mei ‘n Keuringsdag vir uitstallers te NGK Lourensrivier-Strand.

 Kom bring en kom stal uit op dié dag jou  produkte of artikels wat jy graag wil verkoop.

Vir meer inligting oor watter markte gaan saam keur, gaan na Webwerf: www.lourensrivier.co.za

Daar gaan ook eet- en drinkgoed deur die dag te koop wees.

Enige navrae:  0722696592.

 

 
 

All Dates

  • 2020-05-30 08:00
  • 2020-05-30 08:00

Powered by iCagenda