Sondag, 19 Januarie 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

LAMB ROAST LUNCH AT THE SINGING COOK

Category
GEMEENSKAP
Date
2020-01-19 12:00 - 16:00
Venue
Rivendell wine estate - Rivendell wine estate
Botrivier, South Africa, South Africa
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kom geniet 'n heerlike middag maal met my: Antonio - The Singing Cook by Rivendell wynplaas. Ek en my broer gaan musiek maak en ek gaan vir jou sing. Daar's 'n paar Elvis nommers ook! You get a overloaded plate of food for only R150 which includes a mixed Greek salad, a Butternut/Feta/Beetroot & Rocket salad combo PLUS a Bouquet of mixed roasted veggies (Brocolli, Cauliflower, Baby Marrow, Brinjal, Bell mushroom, Peppers, Onion, Garlic etc. etc)... daar loop die bord nou oor!!

Don't miss thi: the farm is beautiful and the setting peacefu. Brng the dog, bring the kids and bring Grandma!! Call 072 462 4271 to book before Saturday

 
 

All Dates

  • 2020-01-19 12:00 - 16:00

Powered by iCagenda