Woensdag, 11 Desember 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

OUJAARSDANS

Category
ANDER
Date
2019-12-31 19:00
Venue
Gansbaai Harbour, Harbour Road, Gansbaai, 7220
Telephone
083 762 8447
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

DANS OP OUJAAR. Birkenhead Bootklub bied op 31 Desember 2019 ‘n Oujaarsdans aan in sy saal in Gansbaai-hawe. Bring self versnaperinge, maar nie eie drank. Kontankroeg beskikbaar. Drag: Netjies informeel. Kaartjies te koop teen R75 per persoon by Gerrit 083 762 8447, Lorraine 083 450 3653 of Margi 082 921 3129.

 
 

Powered by iCagenda