Woensdag, 11 Desember 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SNOTKOP LIVE

Category
MUSIEK
Date
2019-12-19 20:00 - 21:30
Venue
Panorama Natures Haven
Telephone
072 554 1234
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Snotkop is reg vir Desember want hy se dit is vakansie in Desember.Panorama wedding venue Franskraal, Gansbaai.Bespreek nou by Computicket en Navrae Christo 0828955093

 
 

All Dates

  • 2019-12-19 20:00 - 21:30

Powered by iCagenda