Woensdag, 11 Desember 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

FESTIVE 100 - NIGHT OF V8 THUNDER

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-12-21 13:00
Venue
P&B Lime Bredasdorp Raceway - South Africa
Telephone
0790858038
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Festive 100 - Night of V8 Thunder @ P&B Lime Bredasdorp Raceway

Dis weer vakansietyd in die Overberg, son, see en rrrracing. En wat se beter manier is daar om die jaar af te sluit, met hoe spoed, aksievolle racing, van hoogstaande gehalte, met 'n feestelike atmosfeer.

Jy weet dit, dis weer tyd vir die P&B Lime Bredasdorp Raceway se Festive 100, op Saterdag, 21 Desember 2019.

P&B Lime Bredasdorp Raceway bied aan, die vinnige, die warm, CAPE THUNDER V8 SUPER SPRINTS, asook baie ander klasse vir die dag.

Bring jou familie, vriende en sommer jou bure ook, jou gazebo, kampstoele, braai en coolerbox, en kom geniet 'n dag van feestelike pret saam met ons.

Kom vroeg, om jou plek langs die baan te verseker. Hekke open reeds 1 uur, en racing begin om 5 uur.

So, onthou die datum, Saterdag, 21 Desember 2019 @ P&B Lime Bredasdorp Raceway.

 

Toegang is slegs R75 pp, en kinders onder 12, net R25.

Hou gerus 'n ogie op ons Facebook blad, vir meer inligting.. 

 

Parkering bespreekings:

Gereserveerde op die wal parkering - R200

Die res van die spasie rondom die baan - Gratis

Losies - R350

Kontak vir SAKKIE JOUBERT @ 079 085 8038, om jou plek te bespreek.

 

OOK BESKIKBAAR:

Gratis kampeering by die baan

Kontant kroeg & kosstalletjies

Braai & kombuisfasiliteite

Stortfasilitiete

 

 
 

All Dates

  • 2019-12-21 13:00

Powered by iCagenda