Woensdag, 11 Desember 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

ALL SAINTS KERK PAROGIALE DANS

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-11-30 19:00
Venue
All Saints Kerk Parogie Saal
Telephone
028-4241668
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

All Saints Kerk Bredasdorp bied aan ons jaarlikse parogiale dans met "The Elginairs" wat U voete gaan laat Jik.R120 per persoon wat insluit 'n ligte ete en 'n wyntjie op die tafel en kan U eie ekstra drink goedjies saamgebring word vir die aand. Kaartjies beskikbaar by Kapelraads Lede of kontak gerus die Kerk Kantoor op 028-4241668 om kaartjies of groep besprekings te doen.

 
 

All Dates

  • 2019-11-30 19:00

Powered by iCagenda