Donderdag, 14 November 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

MARK IN ST PETER'S KERKTUIN

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2019-11-30 09:00 - 00:00
Venue
St. Peters Church, Main Road
Hermanus, Overberg

 Kom besoek ons elke Saterdag van 9 - 2 by  die Mark by St.Peters-kerk, hoofstraat Hermanus. Elke Saterdag beskikbaar: 'n Verskeidenheid eetgoed, Bric-a-Brac, Egte leer artikels, Boeke, Tuinornamente, Droë vrugte, Velprodukte, Gesondheidsprodukte en soveel meer. Sien jou daar! Vir enige navrae kontak 0833734364.

 
 

All Dates

  • From 2019-11-02 09:00 to 2020-02-01 00:00
    Saterdag

Powered by iCagenda