VROUEBEMAGTIGINGSDAG

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-11-09 09:00
Venue
NG Caledon-Wes gemeente - Joubertstraat 53
Caledon
Telephone
081 270 0758
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Vrouens is soms omring deur baie negatiewe faktore wat hul lewens kan beïnvloed en permanent skaad.

Op 9 November wil ons 'n dag aan vrouens skenk wat hulle kan help om hierdie negatiewe faktore aan te spreek.
Ons gaan saam kuier en gesels oor onder andere: waardes, vrouegesondheid, gevolge van alkoholmisbruik en dwelmgebruik, en persoonlike beskerming.

Die dag word gratis aangebied.

Indien jy belangstel om dit by te woon skakel Felicity Philander op 081 270 0758

 
 

All Dates

  • 2019-11-09 09:00

Powered by iCagenda