ONTBYT

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-11-09 00:00
Venue
Huis Klippe Drift Napier
Telephone
0284233862
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

HUIS KLIPPE DRIFT (TEHUIS VIR BEJAARDES) OP NAPIER BIED WEER 'N HEERLIKE ONTBYT AAN OP SATERDAG 9 NOVEMBER 2019 OM 09H30.

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY HUIS KLIPPE DRIFT. KOSTE BELOOP R100.00 PER PERSOON. KOM KOOP BETYDS U KAARTJIE OM TELEURSTELLING TE VOORKOM.

U SAL NIE SPYT WEES NIE! SIEN JOU DAAR!

 
 

All Dates

  • 2019-11-09 00:00

Powered by iCagenda