Woensdag, 16 Oktober 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

TRANSFORMASIE KOMITTEE

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-10-13 14:00 - 17:00
Venue
Emil Weder Skoolsaal, Genadendal - Genadendal
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Transformasie komittee hou gemeenskap vergadering vir Genadendal, Bereaville, Voorstekraal en Boschmanskloof op Sondag 13 Oktober 2019 in Emil Weder Hoërskool saal. Hierdie vergadering is oop vir al die gene wat belang stel.

 
 

All Dates

  • 2019-10-13 14:00 - 17:00
  • 2019-10-13 14:00

Powered by iCagenda