Dinsdag, 20 Augustus 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

P&B LIME BREDASDORP RACEWAY - SEASON OPENER

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-08-17 13:00
Venue
P&B Lime Bredasdorp Raceway - P&B Oval Track
Bredasdorp, South Africa
Telephone
0790858038
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Al julle petroljunkies daar buite, nes julle gedink het julle begin onttrekking simptome kry, skop P&B Lime Bredasdorp Raceway af met 'n skouspelagtige Seisoen opening op die 17de Augustus 2019.

Net nie gaan julle gustelling drywers daar wees nie, maar moontlik ook 'n paar nuwe karre. Maar dis nie al nie, P&B Lime Bredasdorp Raceway bring aan julle, die asemrowende BMW E36 Rally Cross karre.... Pak sommer 'n helmet en 'n langmou hemp en kom ry saam in een van die E36 Rally Cross karre.

So waarvoor wag jy, pak jou stoele, braai en coolerbox, gryp jou buurman en kom geniet racing uit die boonste rakke. Man, pakke sommer jou tent, gratis kampplek by die baan.

Hekke open 1nm, en racing begin 5nm.

Toegang is net R75 en kiddies onder 12, net R25.

Sien julle Saterdag, 17 Augustus 2019, waar dit lekker is, P&B Lime Bredasdorp Raceway

 
 

All Dates

  • 2019-08-17 13:00

Powered by iCagenda