Rivendell Wine Estate bied aan Overberg Bruid Expo
Belangstellendes kan Leonie by 0825535092 of Antonio by 0724624271 kontak.
Ons wil graag almal van die Overberg nooi om deel te wees van die Expo. Enige besighede wat bruide kan help met kaartjies, blomme, venues, juwele, koeke, trou rokke, strooimeisie rokke, mans pakke, geskenkies en nog meer, kontak ons om jou plek te bespreek.
Baie dankie
Powered by iCagenda