Dinsdag, 15 Oktober 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

HALFDAG ROLBAL TOERNOOI

Category
SPORT
Date
2019-07-24 12:30 - 17:00
Venue
Augulhas Rolbalbaan
Telephone
0826119984
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Agulhas Rolbalklub hou die 24ste Julie 2019 om 12h30 'n halfdag rolbal toernooi in nagedagtenis van Andre Vorster. R60 pp. Inskrywings is indivueel, spanne sal gekies word. Kontak Nella 0826119984

 
 

All Dates

  • 2019-07-24 12:30 - 17:00

Powered by iCagenda