Dinsdag, 15 Oktober 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

CANERVIVE PIEK WINDPOMP VERF

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-07-13 08:00 - 16:00
Venue
Bredasdorp Park voor die BKB Lokaal
Telephone
0823282575
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Website

Cancervive gaan die windpomp op Bredasdorp Park voor die BKB lokaal pienk verf. Alles vir die bewusmaking van kanker. Kontak vir Lorraine du Toit vir meer inligting 0823282575

 
 

All Dates

  • 2019-07-13 08:00 - 16:00

Powered by iCagenda