Dinsdag, 15 Oktober 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

THE LIGHTHOUSE DANCE (SAFEHOUSE FOR CHILDREN) NG KERK ONRUS

Category
GELOOF / KERK
Date
2019-06-29 18:00 - 01:00
Venue
Curro Skoolsaal Hermanus
Telephone
0283141893
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons jaarlikse dans word weer aangebied by Curro Skoolsaal, Hermanus.  Dit is 'n driegang maal met 'n DJ en "live music" en 'n pragtige voorbereide saal.  Ons begin 18h00.  Hierdie geleentheid word gedryf deur NG Kerk Onrus.

 

Vir enige navrae kontak Analize 081 429 2063.

 

 

 
 

All Dates

  • From 2019-06-13 18:00 to 2019-07-13 01:00
    Saterdag
  • 2019-06-13 00:00

Powered by iCagenda