Donderdag, 18 Julie 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

OVERBERG BRIDE EXPO

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-07-27 08:00

OVERBERG BRIDE EXPO

NAWEEK VAN 27 EN 28 JULIE 2019

SATERDAG VAN 9 TOT 5

SONDAG 11 TOT 5

SANDBAAI SAAL - HERMANUS

 

UITSTALLERS WAT BELANGSTEL IN STALLETJIES KAN MY KONTAK OP 082 553 5092.  DAAR IS NOG PLEK BESKIKBAAR !

VENUES, FOTOGRAWE, GESKENKIES, DECOR, BLOMME, SKOONHEID SALONNE, TROU ROKKE, MAN PAKKE, TROUKOEKE, JUWELIERSWARE EN NOG VELE MEER !

 

 
 

All Dates

  • From 2019-07-27 08:00 to 2019-07-28 08:00
    Saterdag
  • 2019-07-27 00:00

Powered by iCagenda