Dinsdag, 15 Oktober 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

WINTERMARK 2019

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2019-07-27 09:00 - 18:30
Venue
NG Kerk Caledon-Wes - Caledon-Wes, Joubertstraat 53, Caledon, 7230
CALEDON, South Africa
Telephone
0282121973
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment
Kom voed jou siel met mooigoed, unieke handgemaakte hartsgoed en heerlike eetgoed by Caledon-Wes NG Kerk se unieke Wintermark. Daar is ñ teetuin met ligte en wegneemetes daagliks. Weskus kunstenaar, Jannie Jordaan, gaan ñ skilderwerkswinkel Donderdag, 25 Julie, aanbied om 10:30. Deon de Goede van Tuis Tydskrif gaan ñ DIY-demonstrasie op Vrydag, 26 Julie, 10:30 aanbied saam met Dale Niehause van Tjohoko Paint. Saterdagaand kom Germandt Geldenhuys en Joshua le Roux ons met hul sang vermaak. Kom besoek ons Wintermark van 09:00 tot 19:00 oor die drie dae. Vir meer inligting oor geleenthede vir uitstallers en die mark, besoek ons Caledon-Wes Facebookblad of email ons by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
 
 

All Dates

  • From 2019-07-25 09:00 to 2019-07-27 18:30
    Saterdag

Powered by iCagenda