Dinsdag, 16 Julie 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

RACE AGAINST KIDS CANCER

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-05-25 15:00
Venue
P&B Lime Bredasdorp Raceway - South Africa
Telephone
0826642000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Op 25 Mei gaan ons GOUD vir Kinderkankerbewustheid.  Ons wil graag almal nooi om betrokke te raak en ons help om die saak te ondersteun en #betheirvoice.

 

Nie net race ons vir kinderkankerbewusheid nie, maar sal dit ook ons finale wedren van die 2018/19 seisoen vir klubkampioenskappe wees, so dit gaan GROOT wees!

 

Ons bied nogsteeds ons normale wedrenne aan, MAAR ons het ook twee spesiale ALL COMERS KLASSE gemaak waarin u ook kan deelneem om die dag saam met ons te geniet!  Dit is vir ALMAL! 

Vir navrae en kostes, kontak vir Steve Bekker.

 

Ons het BAIE opwindende aktiwiteite wat op die dag sal plaasvind, soos HOTLAPS, AUCTION, SHAVATHON, FUNDRAISING, ens. Alle inligting sal binnekort onthul word, aangesien ons net besig is om als te bevestig en al die los punte bymekaar te bring om u 'n skouspelagtige en pragtige dag te bied, alles ten bate van kinderkankerbewustheid!

Hou gerus ons FACEBOOK blad dop... P&B Lime Bredasdorp Raceway  

 

As u enige wonderlike items vir ons Veiling wil borg, stuur ons asseblief 'n boodskap!!

 

Onthou, GRATIS kampeerplek by die baan beskikbaar vir ALMAL!

 

Besprekings vir Losies en Gereserveerde parkering kan by Elzaan Germishuys word gemaak.

 

BELANGRIK: Wedrenne begin al 3nm, so kom vroeg!

 

Sien julle Saterdag 25 Mei 2019 op P&B Lime Bredasdorp! 

 

Going for GOLD for Childhood Caner Awareness!

 
 

All Dates

  • 2019-05-25 15:00

Powered by iCagenda