Dinsdag, 23 April 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

EASTER BUNNY CHASE

Category
SPORT
Date
2019-04-20 17:00
Venue
P&B Lime Bredasdorp Raceway - South Africa
Telephone
0826642000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Of jy nou op vakansie is in die Overberg, en of jy ry met Jan-tuis-bly-se-karretjie, ons het die entertainment vir jou...

Met net 2 wedrenne oor vir die seisoen, wil julle dit nie mis. 

Kom geniet die dag saam met ons en kyk hoe jaag ons die paashaas rond op P&B Lime Bredasdorp Raceway.

Bring sommer jou tent en kom kamp by die baan en geniet die volle race weekend experience.

Kom toets jou braai vernuf Vrydag by die Braai Master kompetisie en bly dan oor vir Saterdag se racing en sommer ook die easter egg hunt vir die kids. Besoek ons Facebook blad vir meer inligting.

Kom net, dit gaan great wees...

Sien julle Saterdag, 20 April 2019, hekke open 1pm en racing begin 5pm.

 
 

All Dates

  • 2019-04-20 17:00

Powered by iCagenda