Donderdag, 20 Junie 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

STRAATMARK

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2019-04-26 00:00
Venue
Huis Klippe Drift Napier - Sarel Cillierstraat 23
NAPIER, South Africa
Telephone
0284233862
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Huis Klippe Drift hou weer straatmark: 26 April 2019 om 14h00

Kom geniet 'n heerlike middag saam met ons. Die volgende sal te koop aangebied word: braaivleis, braaibroodjies, kerrie vetkoek, koeldrank, gemmerbier, pasteie, koeke, terte, poeding, pannekoek en nog vele meer.

 

Ons sien uit om jou daar te sien!

 

 
 

All Dates

  • 2019-04-26 00:00

Powered by iCagenda