Maandag, 20 Mei 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

MOST WANTED SUIDPUNT KAMPIOENSKAPPE

Category
BUSINESS ADVERTISING
Date
2019-03-16 17:00
Venue
P&B Lime Bredasdorp Raceway - Bredasdorp
Telephone
0826642000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Nes die kalkstof op P&B Lime Bredasdorp Raceway gaan le, is dit alweer sulke tyd...

IT'S TIME FOR THE BIGGEST EVENT AT THE SOUTHERN MOST TIP OF AFRICA!

Ja Nee, dis alweer tyd vir die Most Wanted Suidpunt Kampioenskappe op P&B Lime Bredasdorp Raceway.

If the last race is anything to go by on, then surely you don't want to miss this one...

So waarvoor wag jy? Pak jou stoele, pak jou coolerbox en bring jou familie en kom geniet hoe spoed racing van hoogstaande gehalte...

 

Wanneer: Saterdag, 16 Maart 2019

Waar: P&B Lime Bredasdorp Raceway, natuurlik

Hoelaat: Hekke open 1 uur, racing begin 5 uur

Kostes: Volwassenes R70, en kinders o/12 slegs R25

 

Julle wil dit nie mis nie, sien julle Saterdag...

 

 
 

All Dates

  • 2019-03-16 17:00

Powered by iCagenda