Dinsdag, 23 April 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

VALENTYNS-ONTBYT

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-02-15 10:00
Venue
Suidpunt Dienssentrum - 12 Hopleystraat, Bredasdorp
Telephone
028 425 1632

Om kaartjies te koop kontak Suidpunt Dienssentrum op 028 425 1632

of besoek hul by Hopleystraat Nr 12

 
 

All Dates

  • 2019-02-15 10:00

Powered by iCagenda