TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Maandag, 20 Mei 2019

Nou op die Lug

Anne-Marie Burger
Program:Mid-Oggend Mengelmoes
Broadcaster:Anne-Marie Burger
09:00 - 11:00

BEYOND BEAUTY DAMESOGGEND MET DR MARLENE LE ROUX

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-03-02 10:00 - 13:00
Venue
Swellendam Skougronde, Stasiestraat - Swellendam Skougronde Stasiestraat
Swellendam 6740
Telephone
082 083 4431
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Landbouskou se damesoggend beloof voorwaar om 'n inspirerende oggend te wees met Dr Marlene le Roux, CEO van Artscape.

Hierdie is 'n oggend wat diep aan jou hart gaan raak.

 

 

DAMESOGGEND: BEYOND BEAUTY
Sat, 02 Mar
Gemeenskapsaal
02 Mar, 10:00 – 13:00
Gemeenskapsaal, Swellendam Skougronde, Stasiestraat, Swellendam, 6740, Suid-Afrika
Oor Dr Marlene le Roux, Artscape se uitvoerende hoof, is daar baie te sê …
Vanjaar is hierdie formidabele vrou bekroon met ‘n uitstaande toekenning, deur koningin Elizabeth 11 vir haar bydrae tot gestremdheid.
Kaartjies beloop R250 per persoon en sluit Saterdag se skoutoegang in.

 

 
 

All Dates

  • 2019-03-02 10:00 - 13:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
2
3
4
5
6
7
13
19
20
21
22
23
24
26
27
28
29
30
31

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Ghoelasjsop

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekosgeregte” is verskaf

Met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers

 

 

 

Ghoelasjsop

6-8 porsies

 

1 kg dikrib

45 ml (3E) kanola-olie

2 uie, fyngekap

2 Knoffelhuisies, fyngekap

20 ml (4T) gerookte paprika

15 ml (1t) suiker

30 ml (2e) tamatiepasta

250 ml (1k) rooiwyn

2.25 L beesvleisaftreksel

4 wortels, geskil en in skyfies gesny

4 ryp tamaties, skil en gekap

1 bouquet garni

5 ml (1t) sout

5 ml (1t) varsgemaalde swartpeper

1 rooi soetrissie, ontpit en repies gesny

125 ml (1/2 k) room

 

Metode:

1. Sny enige sigbare vet van die vleis af en sny die vleis dan in blokkies van 2.5 cm.

2. Verhit die olie in n swaarboomkastrol en soteer die uie en knoffel vir ongeveer 5 minute tot sag en deurskynend is.

3. Voeg die blokkies vleis by die uie en braai dit effens.

4. Roer die paprika deur die vleis en maak seker dat uie en vleis goed daarmee bedek is.

5. Roer meel, suiker, tamatiepasta, rooiwyn en aftreksel deur die vleismengsel.

6. Voeg die wortels, tamaties, bouquet garni, sout en swartpeper by. Verhit die sop tot kookpunt, plaas die deksel op en laat dit vir ongeveer 2uur liggies prut tot die vleis sag is.

7. Blansjeer die soetrissierepies en voeg twee-derdes van die repies by die sop. Laat die sop vir nog 15 minute prut.

8. Verwyder die bouquet garni uit die sop en roer die room deur. Garneer met die oorblywende soetrissierepies en bedien dadelik.