TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Maandag, 22 Oktober 2018

Nou op die Lug

Radio
Program:Musiek
Broadcaster:Radio
19:15 - 20:00

HONDSDOLHEID INENTINGS VELDTOG

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-10-05 09:00
Venue
Gansbaai - 7 De la vigne street
South Africa
Telephone
823813281
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

Gratis

Hondsdolheid inentings

Verpligte entings volgens die Dieregesondheidswet (Wet 35 van 1984)

Hondsdolheid is ‘n dodelike siekte vir mens en dier. Voorkom hondsdolheid deur jou honde en katte in te ent

AREA DATUM PLEK TYD

Masakhane en Blompark 3 Oktober 2018

 Dept. van Landbou beamptes sal heeldag bewegende spanne in die area hê

9:00 – 14:00

Franskraal en Van Dyk’s Baai 4 Oktober 2018

 Parkeer area van African Penguin and Seabird Sanctuary (APPS)

 Parkeer area van die Strandveld museum

9:00-14:00

Gansbaai en De Kelders 5 Oktober 2018

 Gansbaai sport velde

 Parkeer area voor BARC dierewelsyn

 Parking area by Stanfords cove

9:00-14:00

 

Vir enige navrae kontak:

Werner Gouws

Dieregesondheidstegnikus

Veeartsenydienste

Wes-Kaapse Departement van Landbou

Wes-Kaapse Regering

Telefoon: (028) 425 4862

Selfoon: 082 381 3281

Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 
 

All Dates

  • 2018-10-05 09:00
  • 2018-10-04 09:00
  • 2018-10-03 09:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Ghoelasjsop

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekosgeregte” is verskaf

Met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers

 

 

 

Ghoelasjsop

6-8 porsies

 

1 kg dikrib

45 ml (3E) kanola-olie

2 uie, fyngekap

2 Knoffelhuisies, fyngekap

20 ml (4T) gerookte paprika

15 ml (1t) suiker

30 ml (2e) tamatiepasta

250 ml (1k) rooiwyn

2.25 L beesvleisaftreksel

4 wortels, geskil en in skyfies gesny

4 ryp tamaties, skil en gekap

1 bouquet garni

5 ml (1t) sout

5 ml (1t) varsgemaalde swartpeper

1 rooi soetrissie, ontpit en repies gesny

125 ml (1/2 k) room

 

Metode:

1. Sny enige sigbare vet van die vleis af en sny die vleis dan in blokkies van 2.5 cm.

2. Verhit die olie in n swaarboomkastrol en soteer die uie en knoffel vir ongeveer 5 minute tot sag en deurskynend is.

3. Voeg die blokkies vleis by die uie en braai dit effens.

4. Roer die paprika deur die vleis en maak seker dat uie en vleis goed daarmee bedek is.

5. Roer meel, suiker, tamatiepasta, rooiwyn en aftreksel deur die vleismengsel.

6. Voeg die wortels, tamaties, bouquet garni, sout en swartpeper by. Verhit die sop tot kookpunt, plaas die deksel op en laat dit vir ongeveer 2uur liggies prut tot die vleis sag is.

7. Blansjeer die soetrissierepies en voeg twee-derdes van die repies by die sop. Laat die sop vir nog 15 minute prut.

8. Verwyder die bouquet garni uit die sop en roer die room deur. Garneer met die oorblywende soetrissierepies en bedien dadelik.