Woensdag, 22 Mei 2019

VLOEDBOS CHRISTELIKE FAMILIE KAMP

Category
GELOOF / KERK
Last Date
2018-09-09 09:00
Venue
Vloedbos
Telephone
083 359 1505
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Hiermee word u hartlik uitgenooi na ons Christelike gesinskamp naweek, 7-9 September 2018. Die tarief is R100 per persoon (kamp) vir die naweek , kinders 12 en jonger is gratis. Alle gelde gaan na die sprekers.

Dag besoekers is welkom om vir die dag deur te kom (bespreek vooraf).

Bring net u eie kampstoel.

Kontak ons gerus op 083 359 1505/ Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. om te bespreek.

 
 

All Dates

  • 2018-09-09 09:00
  • 2018-09-08 12:00
  • 2018-09-07 12:00

Powered by iCagenda