TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Sondag, 16 Desember 2018

Nou op die Lug

Maroela Media
Program:Moregloed Radio Drama - Omnibus
Broadcaster:Maroela Media
14:00 - 15:00

THE MARINE HIGH TEA

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-08-09 12:00 - 17:00
Venue
The Pavilion at The Marine
Telephone
+27 (0) 28 313 1000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

August 2018

WOMEN’S DAY PINK HIGH TEA

 

Delightfully Decadent

 

This Women’s Day, The Marine in Hermanus will be hosting a very special all-day Pink High Tea in celebration of the courage, strength and accomplishments of women.

 

On this day of decadence, guests will be welcomed with a glass of bubbly and then enjoy a delicious high tea, comprised of traditional and contemporary eats.

 

VENUE:  The Pavilion at The Marine

DATE: Thursday, 9 August 2018

TIME: 12h00 to 17h00

PRICE: R 150 per person

 

Booking is essential. Contact The Marine on +27 (0) 28 313 1000 or via Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

For more information visit www.themarinehotel.co.za

 

PRESS RELEASE ISSUED BY:

Scout PR and Social Media

Contact: Louise De Kock via Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. or +27 (0) 21 685 0169

 
 

All Dates

  • 2018-08-09 12:00 - 17:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Ghoelasjsop

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekosgeregte” is verskaf

Met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers

 

 

 

Ghoelasjsop

6-8 porsies

 

1 kg dikrib

45 ml (3E) kanola-olie

2 uie, fyngekap

2 Knoffelhuisies, fyngekap

20 ml (4T) gerookte paprika

15 ml (1t) suiker

30 ml (2e) tamatiepasta

250 ml (1k) rooiwyn

2.25 L beesvleisaftreksel

4 wortels, geskil en in skyfies gesny

4 ryp tamaties, skil en gekap

1 bouquet garni

5 ml (1t) sout

5 ml (1t) varsgemaalde swartpeper

1 rooi soetrissie, ontpit en repies gesny

125 ml (1/2 k) room

 

Metode:

1. Sny enige sigbare vet van die vleis af en sny die vleis dan in blokkies van 2.5 cm.

2. Verhit die olie in n swaarboomkastrol en soteer die uie en knoffel vir ongeveer 5 minute tot sag en deurskynend is.

3. Voeg die blokkies vleis by die uie en braai dit effens.

4. Roer die paprika deur die vleis en maak seker dat uie en vleis goed daarmee bedek is.

5. Roer meel, suiker, tamatiepasta, rooiwyn en aftreksel deur die vleismengsel.

6. Voeg die wortels, tamaties, bouquet garni, sout en swartpeper by. Verhit die sop tot kookpunt, plaas die deksel op en laat dit vir ongeveer 2uur liggies prut tot die vleis sag is.

7. Blansjeer die soetrissierepies en voeg twee-derdes van die repies by die sop. Laat die sop vir nog 15 minute prut.

8. Verwyder die bouquet garni uit die sop en roer die room deur. Garneer met die oorblywende soetrissierepies en bedien dadelik.