TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Woensdag, 17 Oktober 2018

Nou op die Lug

No current broadcast

BLUE CRANE ABILITY SPORTS DAG

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-08-04 09:00 - 17:00
Venue
Bredasdorp, Glaskasteel
Telephone
0717475013

BLUE CRANE ABILITY SPORTS DAG

 

Hiermee nooi Blue Crane Ability Sports Klub die Gemeenskap en ander Gestremdes vriendelik uit na n Sport dag op 4Augustus 2018 te Bredasdorp, Glaskasteel by te woon Tyd:9|H00 – 17H00.

Daar sal omtrent 80 Gestreemdes deel neem aan hierdie Sport dag

Blue Crane Ability Sport Klub bestaan uit 30 Gestremdes volwassenes wat elke Vrydag bymekaar bydie Bredasdorp leersentrum.

 

Almal is welkom,  oud en jonk . Daar sal n verkope wees tenbate van die Organisasie

KOM EN GENIET DIE  GELEENTHEID MET ONS

 

Indien daar enige een van die Publiek of Organisasies ons by Blue Crane wil help, enige donasies is welkom. Skakel gerus Dorothy Petersen  by: 0717475013

 

 
 

All Dates

  • 2018-08-04 09:00 - 17:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Ghoelasjsop

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekosgeregte” is verskaf

Met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers

 

 

 

Ghoelasjsop

6-8 porsies

 

1 kg dikrib

45 ml (3E) kanola-olie

2 uie, fyngekap

2 Knoffelhuisies, fyngekap

20 ml (4T) gerookte paprika

15 ml (1t) suiker

30 ml (2e) tamatiepasta

250 ml (1k) rooiwyn

2.25 L beesvleisaftreksel

4 wortels, geskil en in skyfies gesny

4 ryp tamaties, skil en gekap

1 bouquet garni

5 ml (1t) sout

5 ml (1t) varsgemaalde swartpeper

1 rooi soetrissie, ontpit en repies gesny

125 ml (1/2 k) room

 

Metode:

1. Sny enige sigbare vet van die vleis af en sny die vleis dan in blokkies van 2.5 cm.

2. Verhit die olie in n swaarboomkastrol en soteer die uie en knoffel vir ongeveer 5 minute tot sag en deurskynend is.

3. Voeg die blokkies vleis by die uie en braai dit effens.

4. Roer die paprika deur die vleis en maak seker dat uie en vleis goed daarmee bedek is.

5. Roer meel, suiker, tamatiepasta, rooiwyn en aftreksel deur die vleismengsel.

6. Voeg die wortels, tamaties, bouquet garni, sout en swartpeper by. Verhit die sop tot kookpunt, plaas die deksel op en laat dit vir ongeveer 2uur liggies prut tot die vleis sag is.

7. Blansjeer die soetrissierepies en voeg twee-derdes van die repies by die sop. Laat die sop vir nog 15 minute prut.

8. Verwyder die bouquet garni uit die sop en roer die room deur. Garneer met die oorblywende soetrissierepies en bedien dadelik.