TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Woensdag, 17 Oktober 2018

Nou op die Lug

Radio
Program:Deurnag Musiek
Broadcaster:Radio
00:00 - 05:00

FARMERS’ FIELD DAY / BOERE VELDDAG

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-07-12 09:00 - 13:00
Venue
Klipfontein Farm
Telephone
082 762 2787
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FARMERS: You’re invited to join the free Farmers’ Field Day – answering important farming questions. 

The Field Day is hosted by Landbouweekblad and the Overberg Renosterveld Conservation Trust. Topics include Conservation Agriculture (and the impact on erosion); and how to use fire to manage natural landscapes (Renosterveld). It’s followed by a free lunch. 

Book your spot. Contact Sharon King: 082 762 2787 or email: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

-------------------------------------------------------------

BOERE: Jy word uitgenooi om die gratis Boere Velddag by te woon – waar kenners belangrike vrae sal beantwoord. 

Die Velddag word aangebied deur Landbouweekblad en die Overberg Renosterveld Bewaringstrust. Onderwerpe sluit in: Watter impak het bewaringsboerdery op gronderosie? En watter rol kan vuur in die herstel en bestuur van Renosterveld speel? Dit world afgesluit met middagete. 

Boere kan die dag teen geen koste bywoon, maar moet asseblief by Sharon King bespreek: 082 762 2787 or Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

-----------------------------------------------------------------

WHEN: Thursday 12 July at 9am – 1pm (including lunch)
WHEN: Klipfontein farm (MG Lötter)
TICKETS: FREE EVENT: Book by contacting Sharon King on 082 762 2787 or email: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 
 

All Dates

  • 2018-07-12 09:00 - 13:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

CFM FACEBOOK

Nuutste Resepte

Ghoelasjsop

 

RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekosgeregte” is verskaf

Met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers

 

 

 

Ghoelasjsop

6-8 porsies

 

1 kg dikrib

45 ml (3E) kanola-olie

2 uie, fyngekap

2 Knoffelhuisies, fyngekap

20 ml (4T) gerookte paprika

15 ml (1t) suiker

30 ml (2e) tamatiepasta

250 ml (1k) rooiwyn

2.25 L beesvleisaftreksel

4 wortels, geskil en in skyfies gesny

4 ryp tamaties, skil en gekap

1 bouquet garni

5 ml (1t) sout

5 ml (1t) varsgemaalde swartpeper

1 rooi soetrissie, ontpit en repies gesny

125 ml (1/2 k) room

 

Metode:

1. Sny enige sigbare vet van die vleis af en sny die vleis dan in blokkies van 2.5 cm.

2. Verhit die olie in n swaarboomkastrol en soteer die uie en knoffel vir ongeveer 5 minute tot sag en deurskynend is.

3. Voeg die blokkies vleis by die uie en braai dit effens.

4. Roer die paprika deur die vleis en maak seker dat uie en vleis goed daarmee bedek is.

5. Roer meel, suiker, tamatiepasta, rooiwyn en aftreksel deur die vleismengsel.

6. Voeg die wortels, tamaties, bouquet garni, sout en swartpeper by. Verhit die sop tot kookpunt, plaas die deksel op en laat dit vir ongeveer 2uur liggies prut tot die vleis sag is.

7. Blansjeer die soetrissierepies en voeg twee-derdes van die repies by die sop. Laat die sop vir nog 15 minute prut.

8. Verwyder die bouquet garni uit die sop en roer die room deur. Garneer met die oorblywende soetrissierepies en bedien dadelik.