TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Saterdag, 30 Mei 2020

Onderhoud met Burgermeester Christelle Vosloo oor Covid-19

Burgermeester Christelle Vosloo In Gesprek Met Pieter Oor Covid - 19

BEGINNERS KWILT KLASSE

Category
BUSINESS ADVERTISING
Date
2018-05-16 08:30
Venue
V'n Desden Restaurant - Riviersonderend
7250, Suid-Afrika
Telephone
0843921032
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die reeks van klasse bestaan uit 6 klasse @ R150,00 per klas.

Plek:  Quilt Den /Vn’ Desden, Hoofstraat 30,  Riviersonderend

Tyd: 8h30 vir 9h00 tot 3h00 ….

Datums:  16, 23, 30 Mei en 6, 13, 20 Junie 2018

 

Die kwilt het 11 verskillende blokke wat verskil van grootte, ontwerp en tegniek. Die blokke gaan aanmekaar geheg word.  Die grootte van die voltooide kwilt is plus minus 140 cm x 140 cm.

Tee/koffie  word voorsien.  Middag ete kan bestel word by restaurant of eie middag ete kan gebring word.   Klasse strek soms langer en u is welkom om aan te werk al is tyd verstreke

 
 

All Dates

  • 2018-06-20 08:30
  • 2018-06-13 08:30
  • 2018-06-06 08:30
  • 2018-05-30 08:30
  • 2018-05-23 08:30
  • 2018-05-16 08:30

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Nou op die Lug

Hannes Smal
Program:Opskop Tyd - Boeremusiek
Broadcaster:Hannes Smal
18:00 - 20:00

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK