TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Donderdag, 04 Junie 2020

Pieter geels met Nina Schumann oor Kubert Konserte

Nina Schumann gesels oor Kuber Konserte en haar musiek op CFM

ESELTJIESRUS BOEKEFEES

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2018-05-18 00:00 - 2018-05-20 00:00
Venue
McGregor - Mcgregor, McGregor
6708, South Africa

ESELTJIESRUS BOEKEFEES, McGREGOR Vrydag 18 tot Sondag 20 Mei 2018

McGregor is die tuiste van die grootste Boekefees in die Wes-Kaap waar meer as 15 000 nuwe en uitstekende tweedehandse boeke eersdaags weer teen winskooppryse beskikbaar sal wees, om donkies in nood te help. Hierdie donkies bly by Eseltjiesrus Donkey Sanctuary, ‘n permanente tuiste vir mishandelde, verwaarloosde en afgetrede donkies. ‘n Storievertel- en Leesteater word hierdie jaar by die Boekefees bekendgestel om kinders aan te moedig om te lees. Gee jou boekrak ‘n hupstoot en kom maak n draai!

Kontak:023 625 1593; Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.;

Web: www.donkeysanctuary.co.za

 

 
 

All Dates

  • From 2018-05-18 00:00 to 2018-05-20 00:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

Nou op die Lug

No current broadcast

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK