TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Saterdag, 30 Mei 2020

Onderhoud met Burgermeester Christelle Vosloo oor Covid-19

Burgermeester Christelle Vosloo In Gesprek Met Pieter Oor Covid - 19

STROOM OP INSPIRASIE

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-05-10 19:00
Venue
Bredasdorp (MEGA) Park, Bredasdorp - Bredasdorp
7280, Suid-Afrika
Attachment

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!! DAGBOEK 10 MEI 2018!
Donnalee Roberts, saam met Simoné Nortmann en Caroline Grace Brussow kom BREDASDORP toe met hul Stroomop Inspirasie toer! Deel in `n betekenisvolle aand waar daar oor die unieke volheid, uitdagings en avonture van vrouwees gesels (en gesing) gaan word!

Kaartjies R150 elk, is beskikbaar by Minette Uys 082 300 3452, Rani Schutte 084 506 8024, The Hair Emporium (Bredasdorp Square) of Minco's Kids Boutique (Lifestyle Centre)

 
 

All Dates

  • 2018-05-10 19:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Nou op die Lug

Gavin Kiewitz
Program:Langarm Musiek
Broadcaster:Gavin Kiewitz
20:15 - 22:00

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK